Louis Trichardt Ladies Circle 4 het besluit om Halloween te gebruik om fondse in te samel. Ons het Halloween opgedress en as jy genoeg “guts” gehad het, het jy ook saam met ons opgedres!

Ons het dit by Elephant Inn Pub gehou en die Girls het agter die kroeg gewerk!

Jan Du Plessis STOP STOP was nie ek nie!

Voor: Ria Van Zyl, Riana Otto, Gerda Nagel

Agter: Jan Du Plessis, Karlien Visser, Frik van der Berg

Jaco Botha wat Jan se Klere leen. HEHE!